Ryger se Blog
Die Hol Gevoel se twee covers
Yes peeps! Links is die ou voorblad van my eerste boek Die Hol Gevoel, wat in 1989 deur Taurus uitgegee is. Regs is die voorblad van die herdruk wat nou deur Wordslingers uitgegee word en by Exclusive Books winkels gekoop en op my website of by Takealot bestel kan...
Mal shit, wtf?
Wat de fok is fout met ons? RR Ryger en Gareth Green verskyn in 'Vreet Ek Die Pad', effe aan die versteurde kant, video hier onder. Gryp 'n drankie en kom hol saam met die mal hase, moenie jou brilletjies vergeet nie! https://youtu.be/sHfHiejaKD8
Amper tyd vir ‘Hol Gevoel’
Jisjis, amper tyd dat die herdruk van Die Hol Gevoel die boekwinkels tref. Dit kan intussen reeds hier op my webwerf bestel word, of by Take-alot, as jy wil. Dit voel nogal vreemd om te dink ’n boek wat ek 35 jaar gelede geskryf het gaan nou weer die rakke tref. Die...
Roadshow-refleksie
Ons het in Desember 2023 'n lekker roadshow gehad, deur die Wes Kaap en Swellendam tot by Gqeberha - vir die bekendstelling van Drank, Seks en David Bowie. Dit was befok, en ons hoop om in 2024 dieselfde te doen met Die Hol Gevoel. Hieronder is a video waarin ek en...
Ek steier vorentoe!
Die jaar steier dronk-dronk voort en ek het darem ook nie stilgesit nie. My uitgewer, Charl Pretorius van Wordslingers, het my ‘n paar skoppe op die gat gegee en ons het besluit om ‘n paar van my eerste boeke te herdruk. Ons sal met DIE HOL GEVOEL begin. Meer nuus...





