Ons het in Desember 2023 ‘n lekker roadshow gehad, deur die Wes Kaap en Swellendam tot by Gqeberha – vir die bekendstelling van Drank, Seks en David Bowie. Dit was befok, en ons hoop om in 2024 dieselfde te doen met Die Hol Gevoel.

Hieronder is a video waarin ek en Frikkie Brood ons 2023 Roadshow bespreek, met ‘n paar insetsels van ons koddige wedervaringe.