Wat de fok is fout met ons?

RR Ryger en Gareth Green verskyn in ‘Vreet Ek Die Pad’, effe aan die versteurde kant, video hier onder.

Gryp ‘n drankie en kom hol saam met die mal hase, moenie jou brilletjies vergeet nie!