Kom drink ‘n dop saam my in J-Bay

Kom drink ‘n dop saam my in J-Bay

Hola! Op 2 Mei, 2026, is ek by die Kunskoors Boekefees in Jeffreys Baai. Dis Saterdag, so as jy fokol het om te doen, kom maak ‘n draai, details hierbo en onder! https://ryger.co.za/wp-content/uploads/2026/04/mgreenpt.mp4...
Pale Toe!

Pale Toe!

Kom ek praat vandag ‘n bietjie oor my nuwe rugbyboek, Pale toe!, wat ek onder die naam Michael Green geskryf het. Spesifiek oor die voorblad. Daar trek Faf! En dis alles te danke aan die briljante Baaise fotograaf Deon Ferreira. Deon het my toestemming gegee om sy...
Op Die Groot Ontbyt

Op Die Groot Ontbyt

Hierdie keer het ek nie kans gehad om te veel bier te drink nie. Dis nou toe ek in Desember ‘n verskyning op Die Groot Ontbyt op TV gemaak het vir my Rugbyboek, ‘Stryd van die Reuse’. Nou was ek al voorheen op TV en het ek dan gewoonlik myself gate...
Lekker review!

Lekker review!

Yes mense! Dis altyd lekker om ‘n goeie resensie te ontvang, hier is een wat onlangs op Netwerk 24 en in Rapport verskyn het. Groete! Skrywer RR Ryger se debuutroman heruitgegee | Netwerk24  
Boekbedonnerd!

Boekbedonnerd!

Boekbedonnerd! Die fees teen die einde van Oktober in Richmond waar ek, as Michael Green, Stryd van die Reuse, en as RR Ryger, Die Hol Gevoel se herdruk, gelaunch, het was inderdaad bedonnerd. Behalwe vir die “show” wat ek saam met Gareth Green gedoen het ek ook ‘n...